testimonials - renier & trunelletestimonials - renier & trunelle

Mila het van die dag wat ek haar die eerste keer 'n e-pos gestuur het tot en met die aflewering van die laaste produkte fantastiese diens gelewer! Mens kan sien sy het 'n passie vir wat sy doen en is ten alle tye baie professioneel en vinnig om op navrae te antwoord.  By die troue was sy ten alle tye vriendelik en het al die foto's geneem waarvoor ek gevra het en meer! Baie dankie, Mila! Die foto's het beter gekom as waarvoor ek ooit kon droom!

 

gunther & yolandigunther & yolandi

Wat 'n spontane, professionele en doelgerigte fotograaf! Mila baie dankie vir jou puik diens en dat jy die ekstra myl saam ons gestap het!  Dit was 'n wonderlike dag en ons sal dit verewig onthou met die hulp van jou pragtige fotos. Baie seën wense vir die toekoms!

 

 

 

 

hennie & franhennie & fran

Thank you so much for capturing our special day! Hennie and I both don't like having our photos taken but Mila made us feel relaxed and truly captured our personalities!  She handles everything from start to finish with such expertise and professionalism.

 

 

 

mfundo & lebomfundo & lebo

Working with Mila is ALWAYS a joy! Thank you so very for the beautiful photos, and great service......all of the time. Thank you once again for the lovely photo albums and for capturing all our special moments and milestones!

 

 

 

jaco & janekejaco & janeke

Mila ons het vreeslik lekker saam jou gewerk! Jy het ons op ons gemak laat voel en vir ons die kosbaarste geskenk gegee wat ons vir altyd by ons sal hou!!  Sal jou definitief in al ons volgende groot episodes in ons lewe gebruik vir foto's!!!
WE LOVE YOU MILA PHOTOGRAPHY!!!!

 

 

michael & liezlmichael & liezl

We thoroughly enjoyed both our engagement and wedding shoots with Mila! She ensured for a relaxed atmosphere even on our big day and indeed, the photos speak for themselves. We love the end result presented to us right down to the mini photo booklets - even a bottle of wine to celebrate!  Her attention to detail and ability to capture moments we will treasure forever made for a sublime album. Mila really seemed to know her equipment well, and always had fresh ideas for poses and scenery which really put us at ease during the rush of the main event! Thanks Mila!

Grant & carlaGrant & carla

 

 

Van die eerste e-mail wat Mila vir my gestuur het, het ek geweet dit is 'n fotograaf wat professioneel is en so 'n passie het vir fotografie. Vir Mila om die ekstra myl vir haar kliënte te gaan is glad nie ekstra werk of moeite vir haar nie. Ek het Mila 'n dag voor my troue ontmoet en sy het my en my man so gemaklik laat voel. Vir die twee van ons wat nog nooit 'n professionele fotosessie gehad het nie, het sy presies geweet hoe om ons gemaklik te kry en net ons self te wees.  

Haar foto's vang elke lag en elke oomblik vas wat 'n mens so koester op jou spesiale dag en nie wil vergeet nie.  Om deur die foto's te gaan tot vandag bring die mooiste herinneringe terug. Ek is van Johannesburg af maar sal definitief Mila kry om enige toekomstige werk vir ons te doen.

   
albert & staceyalbert & stacey

I would just like to thank you for your amazing work.  I thoroughly enjoyed working with you as you are very approachable, friendly and professional.  Thank you for not only taking photos at our engagement shoot and wedding day, but turning them into works of art that we can cherish forever.  I will absolutely recommend your services (and I already do) to everyone I know.  Best quality, best price and best service!